top of page

WIE IS ONS

FONDSBESTUURDERS

WIE IS ONS

Stigterslede, Marius Stoffberg, Willie Botha, Stephan Redelinghuys & Nols Odendaal het gesamentlik meer as 100 jaar ervaring in die finansiÈ…le dienste - bedryf. Die SBRO direkteure het die nodige kennis en kwalifikasies en voldoen aan al die vereistes om, in samewerking met SBRO Fonds Bestuurders se vennote, kliÈ…nte beleggings na behore en op professionele wyse te bestuur.  Sien al die direkteure se verkorte CV’s en kwalifikasies op die “Direkteure” – skakel hierbo te klik.

 

Die eerste letter van hierdie Stigterslede se vanne is gebruik om die naam en handelsmerk wat sedertdien ‘n huishoudelike naam in Suid – Afrika geword het, te vorm: - S.B.R.O. 

 

Die skerp besigheidsin en effektiwiteit van die SBRO besluitnemers het dit moontlik gemaak en die nodige kapasiteit geskep dat die aantal direkteure tot 10 kon toeneem. Daar is ‘n beduidende balans in die samestelling van die direkteure en dit wissel van ‘n jeugdige voortvarendheid van die jonger direkteure, wat die nodige innoverende denkrigtings verskaf, tot die stabiliteit en kalmte wat die meer ervare senior direkteure bied. Hierdie samestelling van direkteure van verskillende ouderdomme bied opsigself ook die oplossing op die probleem waarmee so baie finansiële dienste - firmas worstel, naamlik opvolgbeplanning.

KERN BEVOEGDHEDE                
MEDEDINGENDE VOORDEEL     

Hoë vlak van kundigheid

​

Uitgebreide en breedvoerige kennis 

        

Uitstaande dienslewering

​

Omvattende finansiële advies en dienste   

​

Gesteld op langdurige besigheidsverhoudings      

  

Professionele diens

        

Bevoegde werknemers

   

Konfidensialiteit van kliënte inligting      

Onafhanklike advies

 

Boedelbeplanning en - ontledings

 

Opstel van testamente

 

Gefokusde finansiële beplanning

 

Verskaf sekuriteit en gemoedsrus

 

Regsdienste

 

Belastingkundigheid

​

Boedelberedderingsdienste

BEPALINGS & VOORWAARDES

S-BRO FONDSBESTUURDERS (EDMS) BPK (FSCA kategorie 2: Nr: 41855) (Reg nr: 1999/018626/07)

© 2023 deur S-Bro. Trots ontwerp deur PIXILLUSIONS

bottom of page